TACK för ditt stöd! – För att Ingrid&Maria ska kunna fortsätta arbetet med att dra fram mörkermännen i ljuset, behöver vi din hjälp.

Swisha  ditt stöd: 070 996 33 77 eller via  Donorbox

Swede weier suid afrikanse familie asiel – alhoewel die kind se lewe in gevaar is

Publicerad 22 oktober, 2018

In die suide van Swede woon Bob, Betty en ses jarige Dora. Op enige punt kan hulle die bevel kry om Swede te verlaat. Bob het hier werk gekry, het hulself begin vestig in die gemeenskap, geen geld van die overhede gevat nie en hulle het ook nie moeilikheid gemaak nie. Maar dit is mos nou nie die sort mense wat hier hoort nie. Soos alle vit Suid Afrikaners het hulle geen kans nie, alhoewel omstandigede in hul eie land baie moeilik is.
Bob sê, “Dit is ‘n politieke besluit.”

Die twee het nou ‘n interessante storie. Hulle kon nie self kinders hê nie, en hulle het besluit om kinders te help. Hulle het swart kinders in pleeg sorg geneem en soos hulle eie kinders groot gemaak. Op die ouderdom van 46 het Betty ‘n maag problem opgetel om uitevind sy is 22 veke swanger met ‘n gesonde baba!

Betty sê, “Dora is ons wonderwerkie.”

Maar toe die pragtige blonde blou oog baba drie maande oud was, word hulle genader deur twee swart mans om die kind te verkoop, vir medisyne. Daar is ‘n geloof onder baie van die swart mense dat HIV genees kan word deur seks met ‘n maagd te hê, en lyksdele word gebruik om ”medisyne” te maak.

‘n Siek grap

Betty was die eerste keer genader in hulle besigheid, waar een personeellid ook by was. Die twee mans het lugweg gesê wat hulle wou hê, maar sy het gedink dit was ‘n siek grap en dit laat gaan. Sy het nie gedink om polisie toe te gaan nie. Maar toe hulle weer later met dieselfde offer aangekom het, het sy bang geword.

“Dit was eers na die derde kontak dat ek polisie toe gegaan het. Die aanklag kantoor het gesê die kind is veilig. ‘n Saak sal nie geopen word nie.”

Die twee mans het nie opgegee nie en aangehou om Betty by hulle besigheid te tuister. Sy het opgehou werk. Dit was nie lank nie toe het die twee langs die grondpad gestaan wat na hul huis toe gaan en gewaai wanneer Betty of Bob verby ry. Dit was duidelik die twee wou nie opgee nie.

Bob sê, “Ons was vertel wanner ‘n “betselling” gemaak is, gaan dit nooit weg nie.”

Na ‘n vreeslike ondervinding, het Bob en Betty besluit om Suid Afrika te verlaat. Dora was in haar ouma se arms terwyl Betty ‘n trollie gekry het om inkopies te doen. Die selfde twee mans het Dora uit haar ouma se arms geruk. Betty het vining gereageer en hulle na gesit en met iets gegooi. Moontlik was dit die verassing van iets wat die man getref het wat veroosaak het da thy die baba laat val het.

Die polisie wou niks weet nie

Die polisie wou nie ‘n saak open nie, en was ook nie bereid om vir die familie beskerming te offer nie. Hulle het toe getrek, maar elke keer het die twee hulle opgespoor. Bob en Betty het besluit om die land te vlug.

“Niemand praat oor die sort van ding nie. Ek dink dit is omdat ons nie kan verstaan hoe enige iemand ‘n kind kan gryp en verkrag nie, of hoe mens nou “medisyne” van ‘n kind maak. Daar is nie woorde nie.” Dit blyk Dora het kennis van wat gebeur het want sy slap nie altyd baie goed nie. Hulle was al by ‘n sielkundige, maar daar is nie veel om te doen nie want sy was so jonk.

In Maart 2014 het Bob werk gekry op ‘n plaas in die suide van Swede. Hulle het al hulle eiendom laat vaar, en van voor af begin met ‘n nuwe lewe in Swede. Die boerdery waar Bob gewerk het het hom te min betaal en te veel laat werk. Dit het tyd geneem voor hy kon uitwerk hoe dinge werk in Swede, en hy het toe by ‘n unie aangestel. Hulle het hom gehelp om sy geld te ontvang.

Maar Bob het te veel gewerk. Toe dit kom om sy werkspermit te hernu, het Migrationsverket (Departement van Binnelandse sake) besluit om hom te weier omdat hy te veel gewerk het en te min verdien het! Die familie, wat nooit ‘n las vir die gemeenskap was nie, is nou nie meer welkom nie. Betty sê, “Daar was ‘n advokaat wat gesê het ons is nie die sort mense wat Swede wil hê nie, maar wel die sort wat nodig is.”

Dit is nie mooilik nie om dit op enige ander manier te verstaan as om te verstaan dat immigrante van derde-wêreld lande, wat nie gaan bydrae lewer nie, verwelkom sal word. Maar vit Suid Afrikaners, wat vir hulself sal sorg, sal geweier word. Toe die besluit geneem is om Bob se permit te weier, was hulle ingelig om asiel te soek. Die omstandighede het dit toegelaat.

Maar onlangs was hulle ingelig hulle aansoek sal nie suksesvol wees nie. Migrationsverket bevestig daar is geen twyvel oor die redes vir asiel soek nie, en is bewis die omstandighede is nie uniek nie, maar die Suid Afrikaanse regering sal hulle beskerm en hulle behoort veilig te vees. Ingrid en Maria het afskrifte van die dokumentasie.

Politiese Besluit?

“Ek dink dit is polities,” sê Bob. Swede ondersteun die ANC en as Swede asiel goedkeur, dan kan dit vertaal word as kritiek teen die regering.

Dora praat nou vlot Sweeds, en Engels tuis. Sy het ‘n paar goeie vriendinne en is nou op skool.

“Sy dink soos ‘n Sweed, en gedra haar soos ‘n Sweed.” Sy is meer Sweeds as wat ons ooit sal wees.

Bob werk nou by ‘n ander werkgewer as ‘n motor verktuigkundige. Hy is baie gelukkig daar. Hy werk en betaal belasting, maar het geen toegang tot die algemene versekerings wat hom toekom nie volgens Sweedse standard. Hoekom moet hulle so lank wag?

Mal oor somer en kreef fees!

Betty het nou net haar Sweedse taal kursus klaar gemaak en begin die volgende taal kursus wat vergelyk met hoerskool taal studies. Sy wil graag met vertaling werk. Sy en Bob is ook betrokke by die kerk in hulle dorpie.

Ons is mal oor die somer en kreef feeste! Dit is groot pret, met die gesing en “gesondheid” drankies wat so gereeld verby kom. Ons voel so gerieflik hier, en vra vir niks anders as om die reg te hê om te werk en salig hier te lewe.

Maar vir die blonde blou oog is daar geen versagting nie. Die familie wag nou vir die hof se besluit, maar daar is min tot geen hoop. Hulle word nie eers die reg gegun om in die hof te vertoon om die belsuit oor hulle toekoms te hoor nie.

Ons het al aansoek gedoen in Australia, maar terug Suid Afrika toe sal ons nie.

Moord Statistiek

Betty verduidelik hoe die moord statistiek sal lyk as die lande van Suid Afrika en Sweede veruil word. Hier in Sweede voel dit as of ons meer en meer wetteloos raak, maar dit is geen vergelyking met wat Suid Afrikaners mee lewe nie. Laas jaar was 113 mense in Swede vermoor, vergelyk met Suid Afrika waar 20336 vermoor was.

As ons aanvaar daar is 10 million mense in Sweede en 60 miljoen in Suid Afrika, dan kan ons dit so veruil en sê Suid Afrika het maar 678 moorde gehad, teenoor Swede met 3389.

Bob gaan verder en sê dat mense wat aanvalle oorleef, maar wel later sterf as gevolg van skade, is nie deel van die statistieke nie. Sy eie pa het maande later na beserings gesterf. Dit was as gevolg van longinsteking in die hospital en dit was maar natuurlike oorsake.

Die kind sal moontlik in Swede kan bly

Op die stadium is die situasie redelik desperaat. Bob kan moontlik aansoek doen om ‘n werkspermit na die besluit geneem is. Maar Betty sal moet terugkeer Suid Afrika toe. Alhoewel sy die ma is, is sy bereid om haar kind in die sorg van Bob te los om Dora veilig te hou.

Dit sal uiters moeilik wees. Sy sal eers na 4 jaar weer ansoek kan doen om in Swede te bly.

 

Gehou van wat hier geskyf is? Vir Ingrid en Maria om aantegaan met die werk wat hulle doen, het hulle hulp nodig. Betaling deur Bankgiro, Swish of PayPal – of maandelikse donasies word verwelkom via Donorbox hieronder. Met dank.


Gillade du den här artikeln? För att Ingrid & Maria ska kunna fortsätta arbetet med att dra fram mörkermännen i ljuset, behöver vi din hjälp. Sätt in ett engångsbelopp via bankgiro, Swish eller PayPal – eller bli månadsgivare via Donorbox här nedanför. Tack för ditt bidrag!

BG: 831-4742

Swish: 0760-311017

Paypal: ingridcarlqvist@gmail.com

Stötta Ingrid & Maria. Bli månadsgivare – bara tre klick med MediaLinq.

Köp boken ”Från Sverige till Absurdistan” här.

INGRID&MARIAS TWITTERFAVORITER

Stötta Ingrid och Maria

För att Ingrid & Maria ska kunna fortsätta arbetet med att dra fram mörkermännen i ljuset, behöver vi din hjälp. Använd MediaLinq-knappen  för att stötta oss med mindre belopp, sätt in ett engångsbelopp via bankgiro eller Swish – eller via Donorbox här nedanför.

Du kan också välja att blir månadsgivare via Donorbox.

Tack för ditt bidrag!

Donera via BANK

Bankgiro: 831-4742

IBAN: SE9430000000006011090161
BIC (SWIFT-adress): NDEASESS

 Donera via SWISH

Swish nr: 070 996 33 77

Donera via Medialinq

 

Donera via Donorbox

Villkor för kommentarsfältet

Ingrid & Maria tar inget ansvar för kommentarer som skrivs på denna webbsida. Den som kommenterar är själv juridiskt ansvarig. Kommentarer förhandsgranskas inte och är inte redaktionellt material. Kommentarer som bryter mot våra regler tas bort vid efterhandsmoderering.
Klicka här för att läsa mer om våra kommentarsregler. >

0 kommentarer

Skicka en kommentar

Din e-postadress kommer inte publiceras. Obligatoriska fält är märkta *

Denna vecka tackar vi: Nyhetsveckan 250 Platinasponsorer: Hans J – Fick bidrag den 19 håll till godo, Anette S - En slant enär ni är bäst, Marie L – Till Sveriges vassaste journalister, Från en okänd välgörare, Agneta S - Håll ut tjejer. Ni är jättebra!, Kjell M - För er utmärkta journalistik. Kram, Miriam G – Mer en annan gång, Makarna B, Jeanette, Björn. Övriga: Birgitta H, John S – Härliga tjejer, Annica B, Sten B – Gåva, Sven H – Gåva, Rolf S, Inger P – Tusen tack till er!, Monica O – Gåva, Gabriella L – Tack för ert arbete!, Lars F – Gåva, Berit N – Litet bidrag från fattig pensionär, Annika M – Yttrandefrihet, Marie-Louise O, Rune F – Gåva, Lotta, Inger L, Karin S – Gåva, Kent H, Berit H, Jonathan S – WWG1WGA, Stefan J – Gåva, Kerstin J – Gåva, Ulrika S – Bless, Annica B, Rolf S, M & A Jacobson – Donation, Ingemar A – Gåva, Eva D – Gåva, Ann-Cathrin L – Gåva, Cecilia S, Anders H – Gåva, Margareta T – Gåva. Tack!, Anders W – Gåva till Ingrid&Maria, Rolf N – Gör Sverige svenskt igen, Kaj V – Kämpa på!, Mattias D – Bidrag, Ulf H – Månatligt stöd, Erna L – Tacksam, Magnus H – Tack för att ni finns!, Åsa G – Bless!, Stefan F – Gåva. Denna vecka tackar vi: Nyhetsveckan 250 Platinasponsorer: Hans J – Fick bidrag den 19 håll till godo, Anette S - En slant enär ni är bäst, Marie L – Till Sveriges vassaste journalister, Från en okänd välgörare, Agneta S - Håll ut tjejer. Ni är jättebra!, Kjell M - För er utmärkta journalistik. Kram, Miriam G – Mer en annan gång, Makarna B, Jeanette, Björn. Övriga: Birgitta H, John S – Härliga tjejer, Annica B, Sten B – Gåva, Sven H – Gåva, Rolf S, Inger P – Tusen tack till er!, Monica O – Gåva, Gabriella L – Tack för ert arbete!, Lars F – Gåva, Berit N – Litet bidrag från fattig pensionär, Annika M – Yttrandefrihet, Marie-Louise O, Rune F – Gåva, Lotta, Inger L, Karin S – Gåva, Kent H, Berit H, Jonathan S – WWG1WGA, Stefan J – Gåva, Kerstin J – Gåva, Ulrika S – Bless, Annica B, Rolf S, M & A Jacobson – Donation, Ingemar A – Gåva, Eva D – Gåva, Ann-Cathrin L – Gåva, Cecilia S, Anders H – Gåva, Margareta T – Gåva. Tack!, Anders W – Gåva till Ingrid&Maria, Rolf N – Gör Sverige svenskt igen, Kaj V – Kämpa på!, Mattias D – Bidrag, Ulf H – Månatligt stöd, Erna L – Tacksam, Magnus H – Tack för att ni finns!, Åsa G – Bless!, Stefan F – Gåva. Denna vecka tackar vi: Nyhetsveckan 250 Platinasponsorer: Hans J – Fick bidrag den 19 håll till godo, Anette S - En slant enär ni är bäst, Marie L – Till Sveriges vassaste journalister, Från en okänd välgörare, Agneta S - Håll ut tjejer. Ni är jättebra!, Kjell M - För er utmärkta journalistik. Kram, Miriam G – Mer en annan gång, Makarna B, Jeanette, Björn. Övriga: Birgitta H, John S – Härliga tjejer, Annica B, Sten B – Gåva, Sven H – Gåva, Rolf S, Inger P – Tusen tack till er!, Monica O – Gåva, Gabriella L – Tack för ert arbete!, Lars F – Gåva, Berit N – Litet bidrag från fattig pensionär, Annika M – Yttrandefrihet, Marie-Louise O, Rune F – Gåva, Lotta, Inger L, Karin S – Gåva, Kent H, Berit H, Jonathan S – WWG1WGA, Stefan J – Gåva, Kerstin J – Gåva, Ulrika S – Bless, Annica B, Rolf S, M & A Jacobson – Donation, Ingemar A – Gåva, Eva D – Gåva, Ann-Cathrin L – Gåva, Cecilia S, Anders H – Gåva, Margareta T – Gåva. Tack!, Anders W – Gåva till Ingrid&Maria, Rolf N – Gör Sverige svenskt igen, Kaj V – Kämpa på!, Mattias D – Bidrag, Ulf H – Månatligt stöd, Erna L – Tacksam, Magnus H – Tack för att ni finns!, Åsa G – Bless!, Stefan F – Gåva. Denna vecka tackar vi: Nyhetsveckan 250 Platinasponsorer: Hans J – Fick bidrag den 19 håll till godo, Anette S - En slant enär ni är bäst, Marie L – Till Sveriges vassaste journalister, Från en okänd välgörare, Agneta S - Håll ut tjejer. Ni är jättebra!, Kjell M - För er utmärkta journalistik. Kram, Miriam G – Mer en annan gång, Makarna B, Jeanette, Björn. Övriga: Birgitta H, John S – Härliga tjejer, Annica B, Sten B – Gåva, Sven H – Gåva, Rolf S, Inger P – Tusen tack till er!, Monica O – Gåva, Gabriella L – Tack för ert arbete!, Lars F – Gåva, Berit N – Litet bidrag från fattig pensionär, Annika M – Yttrandefrihet, Marie-Louise O, Rune F – Gåva, Lotta, Inger L, Karin S – Gåva, Kent H, Berit H, Jonathan S – WWG1WGA, Stefan J – Gåva, Kerstin J – Gåva, Ulrika S – Bless, Annica B, Rolf S, M & A Jacobson – Donation, Ingemar A – Gåva, Eva D – Gåva, Ann-Cathrin L – Gåva, Cecilia S, Anders H – Gåva, Margareta T – Gåva. Tack!, Anders W – Gåva till Ingrid&Maria, Rolf N – Gör Sverige svenskt igen, Kaj V – Kämpa på!, Mattias D – Bidrag, Ulf H – Månatligt stöd, Erna L – Tacksam, Magnus H – Tack för att ni finns!, Åsa G – Bless!, Stefan F – Gåva.